Journal de Jo-Ann Beukman, 06 nov. 13

More is die 1ste dag wat ek hierdie eetplan gaan volg, so ek is baie gemotiveerd! Hoop ek kan daai oortollige gewig nou uiteindelik afskud!


Commentaires 
Hi Jo-Ann, Nie hoop nie, jy gaan die gewig afskud!! op fatsecret het ek begin besef hoeveel onnodige goed ek in muy mond stop - sonder om aan die kilojoules te dink.  
06 nov. 13 par le membre: Therry C

     
 

Soumettre un Commentaire


Vous devez vous connecter pour soumettre un commentaire. Cliquez ici pour se connecter.
 


Historique de poids de Jo-Ann Beukman


Procurez-vous l'appli
    
© 2024 FatSecret. Tous droits réservés.